Dinah Manoff

Dinah Manoff
Geboortenaam Dinah Beth Manoff
Geboorte 25 Januarie 1956 (1956-01-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1975–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dinah Manoff (gebore 25 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grease (1978), Ordinary People (1980), en Child's Play (1988), en in die televisiereeks Empty Nest (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy